This website is not supported by your current version of your browser.

Please Upgrade to a different browser
or
Install Google Chrome Frame to experience this site.

‘n Transformasie van ‘n Lam na ‘n Leeu

11 November 2018, 09:00

ALLE PREKE

Skrif vir die week: 2 Kor. 10:4

“Want die wapens van ons stryd is nie vleeslik, maar kragtig deur God om vestings neer te werp.”

 

  1. Wedergeboorte bring ‘n transformasie 2 Kor. 5:17-18 Jy kom in God se Koninkryk in

Kol. 1:13-14  nou moet jou denke vernuwe Rom. 12:2

  1. Die dringendheid van die oomblik is om ‘n transisie te maak van ‘n Lam tot ‘n Leeu en van ‘n Skaap tot ‘n Soldaat.
  • 2 Tim. 2:3-4 As jy iemand van meer as een talent is, woeker met al jou talente.
  • Die Here deel met die Kerk op en in verskeie aspekte.
  • Die familie aspek: uit een bloed gemaak en gered deur een bloed – God as Vader, Jesus as Verlosser, die Heilige Gees as bergagtiger en ons as die kinders.
  • God se liefde vir ons, ons liefde vir Hom en mekaar is die fondament van die Nuwe Testament.
  1. Dan noem die Here ons Sy gebou; Sy tempel; Sy akker of saailand. 1 Kor. 3:9
  • Dan is daar verhouding met die Hoof Herder – Hy gee om.
  • Ons moet goeie werke vervul 2:10
  • Ons is geskep vir die Pottebakker se plesier.
  • ‘n Skaap moet deel van ‘n kudde wees en in ‘n kraal (in ‘n gemeente wees).
  • Ons is ook Sy gebou, tempel, woonplek, handewerk, meesterstuk, saailand, wingerd 15:1
  • Ons moet vrug dra 11:7
  1. Ons deel egter nou met Jehovah Sabaoth – Die Here van die Leërskare en ons is in ‘n geloofsgeveg  Ex. 15:3; 1 Tim. 6:12
  • Israel was slawe vir 400 jaar, nie soldate nie.
  • Seën Israel om geseënd te word. 12:3
  • Ek wil profeteer en sê: “Taakmag / soldate staan op!” 37
  • Vandag is die kerk God se taakmag 6:10 Leeu van Juda.
  • Skape volg die Hoof herder maar is ook soldate.
  • Dawid ‘n voorbeeld – hy was ‘n skaap-soldaat. Hy was ‘n skaap, ‘n herder, ‘n vegter.
  1. Dawid pas sy pa se skape op en veg teen ‘n leeu en ‘n beer. Vir God se skape veg hy teen Goliat. Ps. 144:1; Jer. 51:20-21 Koning Kores was God se instrument om die Jode van Babiloniese slawerny te bevry.
  • Ons moet in die volle wapenrusting leef 6:10-18
  • Gebruik jou outoriteit in die Naam van Jesus, gebruik Sy bloed 12:11 Gebruik gebed en lof Hand. 16:25-26
  1. Die geestelike geveg is oor S.A. want die land is by ‘n draaipunt Jak. 4:7 ‘n Moord gees verwoes. Onkunde vernietig Hos. 4:6 Kennis van die Here vestig Hos. 6:6; 2 Pet. 1: 2-3
  • Parlementshuis is nie die antwoord nie – Gods huis is!
  • Gebed is die groot sleutel 7:7 (Amp.) Ons wen die geveg op ons knieë.

Jesus-liefde,

Nevil

Laai Preeknota af

ALLE PREKE

Tweet
Share
+1