
Vrymakende Waarhede
Eerste Kwartaal 2021 - HOOFGEMEENTE
DIE KURSUS WORD SLEGS AANLYN AANGEBIED DEUR ZOOM.
U BENODIG DATA OM IN TE SKAKEL OP DIE KURSUS.
LAAI DIE ZOOM APP AF EN REGISTREER GRATIS OP U NAAM.
U SAL DIE ZOOM SKAKEL PER EPOS ONTVANG VIR DIE KURSUS VOOR AANVANG VAN DIE KLASSE.
DATUM:
Dinsdae aande 2 Februarie – 30 Maart 2021
TYD:
19h00 – 21h00
KOSTE:
Gewoonlik R250 per persoon maar gratis vir die eerste kwartaal.
U is welkom om ‘n donasie te gee t.o.v die kursus fonds.
REGISTRASIE SLUIT:
Dinsdag 9 Februarie 2021
Jes. 61:1: “Hy het My gestuur om te verbind die gebrokenes van hart, om vir die gevangenes ‘n vrylating uit te roep en vir die geboeides opening van die gevangenis.”
Die dinamiek van vrymakende, Heilige Gees-geïnspireerde Woordwaarhede is noodsaaklik vir elke Christen wat ‘n Goddelike lewe van volheid en oorvloed wil geniet.
Onderwerpe: |
|
1. Wandel in vryheid 2. Skeppingsdoel van die Mens 3. Die Vaderhart van God 4. Stand van geregtigheid 5. Aanklag 6. Vrees 7. Verwerping 8. Mag van woorde |
9. Vergifnis 10. Vloeke 11. Genesing 12. Seksualiteit 13. Selfbeeld 14. Oorwin die wêreld 15. Geloof |
DATUM:
Dinsdae aande 2 Februarie – 30 Maart 2021
TYD:
19h00 – 21h00
KOSTE:
Gewoonlik R250 per persoon maar gratis vir die eerste kwartaal.
U is welkom om ‘n donasie te gee t.o.v die kursus fonds.
REGISTRASIE SLUIT:
Dinsdag 9 Februarie 2021
Navrae: [email protected]