This website is not supported by your current version of your browser.

Please Upgrade to a different browser
or
Install Google Chrome Frame to experience this site.

Voorhuwelikse Voorbereiding

SEPT 2020 - BRUMMERIA

DAG SEMINAAR VIR VERLOOFDE PAARTJIES WAT OP TROU STAAN.

DATUM:
Saterdag 12 September 2020.
09h00 – 11h00

Koste:
R150 per paartjie en is betaalbaar voor die seminaar.

Laaste betaal dag Donderdag 10 September 2020.

BEWYS VAN BETALING MOET MET BETALING GESTUUR WORD NA [email protected]

Registrasies Sluit:
Donderdag 10 September 2020

WE WILL PRESENT A PREMARITAL PREPARATION FOR ENGLISH COUPLES IN 2021;  DATES & REGISTRATION TO BE ANNOUNCED.

 

 

Ons Voorhuwelikse Voorbereidings is ontwerp om julle toe te rus vir só ʼn sterk en gelukkige huwelik. Ons gaan ʼn stewige fondasie vir jul huwelik lê sodat julle deur die goeie en slegte tye, deur dik en dun, as beste vriende sal bly saamstaan.

ʼn Mens se troudag is een van die mooiste dae in ʼn mens se hele lewe! Ons by Lewende Woord wens julle nie net ʼn mooi troue toe nie, maar ook ʼn wonderlike huwelik met sommer baie gelukkige en vervullende jare saam.

DIE VOLGENDE ONDERWERPE WORD HANTEER
Jou verlede en toekoms
Persoonlikheidsverskille
Kommunikasie en liefdestale
Spesiale afdeling vir hersaamgestelde gesinne
Die huwelik as ʼn verbond
Drome en toekomsplanne
Finansies, kinders en rol verwagtinge
Seksuele verwagtings

LAAI ASB. DIE VOLGENDE TWEE DOKUMENTE AF.
Voltooi volledig en bring saam na die sessies vir bespreking.


1. MBTI Test
2. Love Languages

Aangaande trou datums en Leraar besprekings, kliek hier

Datums: Staredag 12 September 2020
Tye: 
09h00 – 11h00
Lokaal: 
Koffiewinkwl – Hoofgebou

Registrasies Sluit: Donderdag 10 September 2020.

Kostes: R150 per paartjie.


Betaal reëlings: 
Betaalbaar voor of op Donderdag 10 Sptember en bewys moet gestuur word na [email protected]

Geen laat registrasies of betalings sal aanvaar word nie!

GEEN TERUGBETALING IN GEVAL VAN KANSELLASIE NIE

Navrae:

 [email protected] 

 

 

 

 

TERUG