This website is not supported by your current version of your browser.

Please Upgrade to a different browser
or
Install Google Chrome Frame to experience this site.

Voorhuwelikse Voorbereiding

1ste Kwartaal 2019 - BRUMMERIA

TWEE-DAG SEMINAAR

DATUM – 1ste Kwartaal:
Vrydag 8 & Saterdag 9 Februarie 2019

Registrasies:
Slegs oop vir eerste kwartaal.

Koste:
R400 per paartjie en is betaalbaar via EFT of bank deposito. 

Laaste betaal dag Dinsdag 5 Februarie 2019.

BEWYS VAN BETALING MOET MET BETALING GESTUUR WORD NA VV@LEWENDEWOORD.CO.ZA

Registrasies Sluit:
Dinsdag 5 Februarie 2019 @ 13h00

SIEN “PREMARITAL PREPARATION” VIR ENGELSE DATUMS & REGISTRASIE.

OPKOMENDE DATUMS:
• 3 & 4 Mei (REGISTRASIES GELUIT)
• 4 & 5 Oktober (REGISTRASIES GESLUIT)
• 15 & 16 November (REGISTRASIES GESLUIT)

Ons Voorhuwelikse Voorbereidings is ontwerp om julle toe te rus vir só ʼn sterk en gelukkige huwelik. Ons gaan ʼn stewige fondasie vir jul huwelik lê sodat julle deur die goeie en slegte tye, deur dik en dun, as beste vriende sal bly saamstaan.

ʼn Mens se troudag is een van die mooiste dae in ʼn mens se hele lewe! Ons by Lewende Woord wens julle nie net ʼn mooi troue toe nie, maar ook ʼn wonderlike huwelik met sommer baie gelukkige en vervullende jare saam.

DIE VOLGENDE ONDERWERPE WORD HANTEER
Jou verlede en toekoms
Persoonlikheidsverskille
Kommunikasie en liefdestale
Spesiale afdeling vir hersaamgestelde gesinne
Die huwelik as ʼn verbond
Drome en toekomsplanne
Finansies, kinders en rol verwagtinge
Seksuele verwagtings

LAAI ASB. DIE VOLGENDE TWEE DOKUMENTE AF.
Voltooi volledig en bring saam na die sessies vir bespreking.


1. MBTI Test
2. Love Languages

Aangaande trou datums en Leraar besprekings, kliek hier

Datums: 8 & 9 Februarie 2019
Tye: 
Vrydag 18:00-21:00 & Saterdag 08:00-13:00
Lokaal: 
Onthaalsaal, Hoofgebou

Registrasies Sluit: Dinsdag, 5 Februarie 2019 @ 13:00

Kostes: R400 per paartjie.
Betaal reëlings: 
Betaalbaar voor of op Dinsdag 16 Oktober om 13:00 en bewys moet gestuur word na vv@lewendewoord.co.za

Geen laat registrasies of betalings sal aanvaar word nie!

GEEN TERUGBETALING IN GEVAL VAN KANSELLASIE NIE

Navrae:

 vv@lewendewoord.co.za 

 

 

 

 

TERUG Registreer

Tweet
Share
+1