This website is not supported by your current version of your browser.

Please Upgrade to a different browser
or
Install Google Chrome Frame to experience this site.

Voorhuwelikse Voorbereiding

Oktober 2021 - HOOFGEMEENTE

TWEE-DAG SEMINAAR VIR VERLOOFDE PAARTJIES WAT OP TROU STAAN.

DATUM:
Vrydag 29 & Saterdag 30 Oktober 2021.

TYD:
Vrydag aand 18h00 – 21h00
Saterdag oggend 08h00 – 13h00

Koste:
R400 per paartjie

Registrasies Sluit:
Woensdag 27 Oktober 2021

DATES FOR PREMARITAL PREPARATION FOR ENGLISH COUPLES IN 2021:
Hierdie is die laaste seminaar vir die jaar.

Roll af vir meer inligting.

 

Ons Voorhuwelikse Voorbereidings is ontwerp om julle toe te rus vir só ʼn sterk en gelukkige huwelik. Ons gaan ʼn stewige fondasie vir jul huwelik lê sodat julle deur die goeie en slegte tye, deur dik en dun, as beste vriende sal bly saamstaan.

ʼn Mens se troudag is een van die mooiste dae in ʼn mens se hele lewe! Ons by Lewende Woord wens julle nie net ʼn mooi troue toe nie, maar ook ʼn wonderlike huwelik met sommer baie gelukkige en vervullende jare saam.

DIE VOLGENDE ONDERWERPE WORD HANTEER
Jou verlede en toekoms
Persoonlikheidsverskille
Kommunikasie en liefdestale
Spesiale afdeling vir hersaamgestelde gesinne
Die huwelik as ʼn verbond
Drome en toekomsplanne
Finansies, kinders en rol verwagtinge
Seksuele verwagtings

LAAI ASB. DIE VOLGENDE TWEE DOKUMENTE AF.
Voltooi volledig en bring saam na die sessies vir bespreking.


1. MBTI Test
2. Love Languages

Aangaande trou datums en Leraar besprekings, kliek hier

Datums: Vrydag & Saterdag 29 & 30 Oktober 2021
Tye:
Vrydag aand 18h00 – 21h00 & Saterdag oggend 09h00 – 13h00
Lokaal: 
Koffie Sitkamer; Hoofgebou

Registrasies Sluit: Woensdag 27 Oktober 2021

Kostes: R400 per paartjie

Navrae:
 [email protected] 

 

 

 

 

Registreer TERUG