This website is not supported by your current version of your browser.

Please Upgrade to a different browser
or
Install Google Chrome Frame to experience this site.

Ontdek Jou Roeping

GESLUIT

Registrasies: Beperkte plek beskikbaar.

‘N skootrekenaar (laptop)  is verpligtend vir die seminaar. Apple Mac en tablette nie geskik nie.

Kostes: R300p.p
Registrasies Sluit: 
GESLUIT

 

 

 

Spr. 20:5: “Die raad in die hart van ‘n man mag diep waters wees, ‘n man van verstand sal dit tog uitskep.”

Binne in elkeen van ons sit n God gegewe roeping wat wag om ontdek te word. In hierdie kursus stap ons saam die pad van ontdekking na hierdie roeping en die potensiaal vir ‘n vervulde lewe wat vir ons almal beskikbaar is.

Onderwerpe:
1) Skeppingsdoel
2) Potensiaal vrystelling
3) Persoonlikheidstipe en selfbeeld
4) Missiestelling en beroepsontleding
5) Meerdere fasette van menswees
6) Doelwitstelling en Bybelse gawes
7) Leierskap in perspektief

‘n Skootrekenaar word benodig vir die kursus.

Apple Mac en tablette nie geskik vir die kursus nie.
3 Dag Kursus

Datums: Woensdag 2 Mei 2018  EN  Vrydag 11 Mei & Saterdag 12 Mei 2018
Tye: 
Woensdag 19:00-21:00; Vrydag 19:00-21:00 & Saterdag 08:00-12:00
Lokaal: 
Lokaal 6 (Hoofgebou)
Registrasies Sluit:
Maandag 30 April 2018
Kostes: 
R300p./persoon
Betaal reëlings: 
Betaalbaarvoor of op 30 April 2018

GEEN TERUGBETALING IN GEVAL VAN KANSELLASIE NIE

Navrae: ojr@lewendewoord.co.za

TERUG

Tweet
Share
+1