This website is not supported by your current version of your browser.

Please Upgrade to a different browser
or
Install Google Chrome Frame to experience this site.

Nuwe Lewe

1ste Kwartaal 2019 - BRUMMERIA

DATUM – 1ste Kwartaal:
Dinsdae 15 Januarie – 11 Februarie & Saterdag 16 Februarie 2019

Registrasies:
Oop vir 1ste Kwartaal 2019

Kostes:
R300p.persoon & R500p/getroude paartjie 

Registrasies Sluit:
Dinsdag 22 Januarie 2019 @ 13h00

Holy Spirit Saturday is deel van die Nuwe Lewe kursus en daar is geen addisionele koste vir Nuwe Lewe kursusgangers betaalbaar nie.

Indien u slegs vir die Holy Spirit Saturday wil registreer volg die skakel:

https://lewendewoord.co.za/aktiwiteite_kalender/holy-spirit-saturday/

Johannes 4:48 “Ek is die brood wat lewe gee.”
Het u al gewonder wat dit beteken om ‘n Christen te wees? Lewende Woord in Brummeria bied die Nuwe Lewe kursus aan. Hierdie kursus sal u help om antwoorde te vind op die volgende vrae: “Wie is Jesus? Wat beteken dit om wedergebore te wees? Wat is die groot doop? Wat is doping in die Heilige Gees? Weerspreek Wetenskap die Bybel? En baie meer.

Hierdie kursus is ideaal vir diegene wat op soek is na antwoorde op die moeilike vrae waarmee hulle worstel, en wie op ‘n lewensveranderde manier met Jesus wil ontmoet.


Hierdie kursus sluit ‘n ligte ete in vir kursusgangers voor aanvang van die les aanbieding elke aand in die kapel voorportaal.

Datums: Disndag 15 Januarie – 11 Februarie & Saterdag 16 Februarie 2019
Tye: 
 18:30 – 21:30
Lokaal: 
Kapel


Registrasies Sluit: 
Dinsdag 22 Januarie 2019.

Kostes:  R300 p.persoon & R500per/getroude paartjie. 
Betaal reëlings: 
Laaste betaaldag voor of op Dinsdag 22 Januarie 2019

Holy Spirit Saturday vorm deel van die Nuwe Lewe Kursus. 

Indie u slegs die Holy Spirit Saturday wil bywoon volg die skakel vir registrasie:

https://lewendewoord.co.za/aktiwiteite_kalender/holy-spirit-saturday/

GEEN TERUGBETALING IN GEVAL VAN KANSELLASIE NIE

Navrae: kursusse@lewendewoord.co.za

TERUG Registreer

Tweet
Share
+1