This website is not supported by your current version of your browser.

Please Upgrade to a different browser
or
Install Google Chrome Frame to experience this site.

Kommunikasie Werkswinkel

2de Kwartaal 2019 - BRUMMERIA

SLEGS VIR GETROUDE EN VERLOOFDE PAARTJIES.

DATUM – 4de Kwartaal:
Gekanselleer agv IT’S TIME 

Registrasies:
Registrasie vir 12 & 13 April 2019 open Januarie 2019.

Kostes:
R400 per paartjie. 

Huwelike Maak Saak borg R300 van u koste. U betaal dus slegs R100.

Registrasies:

 

Kol. 4:6 “Laat julle woord altyd aangenaam wees, met sout besprinkel, sodat julle kan weet hoe julle iedereen moet antwoord.”

Kenners verwys na kommunikasie as die hartklop of lewensbloed van ‘n verhouding, maar wanneer ons verhouding nie op die Woord en op God se beginsels gebou word nie, sal ons nooit leer om reg te kommunikeer nie. Die doel van hierdie kursus is om huweliksmaats met die nodige Woordbeginsels toe te rus sodat hulle kan leer om deur middel van doeltreffende kommunikasie by mekaar se harte uit te kom.

Die kursus word in Afrikaans aangebied.
Slegs verloofde & getroude paartjies.
Plek vir 50 paartjies.

Datums: Volgende werkswinkel 12 & 13 April 2019
Tye: 

Lokaal: 
Kapelsaal

Registrasies Sluit: 

Kostes: R400 – laaste betaal dag 
Betaal reëlings: 
Huwelike Maak Saak borg R300 van u koste. U betaal dus slegs R100.

U betaling bevestig u plek. 
Geen laat registrasies sal aanvaar word nie.

Bring saam:
Penne & ‘n piekniek kombers


GEEN TERUGBETALING IN GEVAL VAN KANSELLASIE

Navrae: kw@lewendewoord.co.za

TERUG

Tweet
Share
+1