This website is not supported by your current version of your browser.

Please Upgrade to a different browser
or
Install Google Chrome Frame to experience this site.

Kommunikasie Werkswinkel

June 2021 - HOOFGEMEENTE

SLEGS VIR GETROUDE EN VERLOOFDE PAARTJIES.

DATUM:
12 & 13 Maart 2021

Registrasies:
Beperkte plek beskikbaar!

Kostes:
R400 per paartjie.
Huwelike Maak Saak borg R300 van u koste.
U betaal slegs R100.

Registrasies:
Sluit Maandag 8 Maart 2021 of wanneer limiet bereik is.

 

 

Kol. 4:6 “Laat julle woord altyd aangenaam wees, met sout besprinkel, sodat julle kan weet hoe julle iedereen moet antwoord.”

Kenners verwys na kommunikasie as die hartklop of lewensbloed van ‘n verhouding, maar wanneer ons verhouding nie op die Woord en op God se beginsels gebou word nie, sal ons nooit leer om reg te kommunikeer nie. Die doel van hierdie kursus is om huweliksmaats met die nodige Woordbeginsels toe te rus sodat hulle kan leer om deur middel van doeltreffende kommunikasie by mekaar se harte uit te kom.

Die kursus word in Afrikaans aangebied.
Slegs verloofde & getroude paartjies.
Plek vir 50 paartjies.

Datums: 12 & 13 Maart 2021
Tye:
Vrydag aand 18h30 – 21h00 + Saterdag 08h00 – 14h00
Lokaal: 
Koffie Winkel

Registrasies Sluit: Maandag 8 Maart OF wanneer limiet bereik is.

Kostes: R400 – laaste betaal dag Dinsadg 9 Maart 2021 @ 13h00.
Betaal reëlings: 
Huwelike Maak Saak borg R300 van u koste.
U betaal slegs R100.

U betaling bevestig u plek. 
Geen laat registrasies sal aanvaar word nie.

Bring saam:
Penne & ‘n piekniek kombers


GEEN TERUGBETALING IN GEVAL VAN KANSELLASIE

Navrae: [email protected]

TERUG