This website is not supported by your current version of your browser.

Please Upgrade to a different browser
or
Install Google Chrome Frame to experience this site.

Huwelike Maak Saak

Eerste Kwartaal 2021 - HOOFGEMEENTE

SLEGS VIR GETROUDE PAARTJIES.
Die kursus word aangebied deur ‘n geslote zoom oproep op Dinsdae aande vir 8 weke.
U gaan data benodig om te kan inskakel by die kursus.

BEPERKTE PLEK BESKIKBAAR

DATUM:
Dinsdae 2 Februarie – 30 Maart 2021

TYD:
20h00 – 21h30

KOSTE:
Geen koste. Huwelike Maak Saak dra die koste.
U is welkom om ‘n donasie te gee indien u sou wou.

BEPERKTE PLEK BESKIKBAAR!

Registrasies Sluit:
Dinsdag 2 Februarie  OF wanneer kursus vol bespreek is.

Genensis 2:8 “Die Here God het verder gesê: ‘Dit is nie reg dat die mens alleen is nie. Ek sal vir Hom iemand maak wat hom kan bystaan en hom kan help…’”

Dit is Lewende Woord se begeerte om te sien dat God se oorspronklike plan met huwelike herstel sal word. Die Here het die huwelik ingestel en ons huwelike van die begin af geseën. Om te seën beteken om ‘te bemagtig om vooruit te gaan’; dus wil Hy nie net hê dit moet goed gaan in ons elkeen se huwelik nie, Hy bemagtig ook ons huwelik om vooruit te gaan. Ons nooi jou uit om saam Bybelse beginsels uit die Woord te ontdek sodat julle as paartjie jul huwelik ten volle kan geniet!

Ons behandel die volgende onderwerpe:
Man en Vrou het Hy hulle geskape
Seën
Ouerskap
Emosionele genesing
Harmonie ten spyte van verskille
Kommunikasie
Die Goddelike liefdesdriehoek
Seksuele intimiteit

Slegs getroude paartjies word toegelaat.

DATUM:
Dinsdae 2 Februarie – 30 Maart 2021

TYD:
20h00 – 21h30

KOSTE: Geen koste. Huwelike Maak Saak dra die koste.
U is welkom om ‘n donasie te gee indien u sou wou.

BEPERKTE PLEK BESKIKBAAR!

Registrasie Sluit:
Dinsdag 2 Februarie OF wanneer kursus vol bespreek is.

Navrae: [email protected]

Registreer TERUG