This website is not supported by your current version of your browser.

Please Upgrade to a different browser
or
Install Google Chrome Frame to experience this site.

Huwelike Maak Saak

2de Kwartaal 2019 - BRUMMERIA

DATUMS – 2de Kwartaal:
Donderdae 11 April – 6 Junie 2019

Kostes:
R500 per paartjie.

Huwelike Maak Saak borg R350 per/paartjie.

U betaal dus slegs R150 per paartjie. 

Beperkte plek beskikbaar! Betaling bevestig u bespreking.

Registrasies:
Oop vir 2de kwartaal 2019.

Registrasies Sluit:
Dinsdag 9 April 2019 @ 13h00 OF wanneer kursus vol bespreek is.

 

Genensis 2:8 “Die Here God het verder gesê: ‘Dit is nie reg dat die mens alleen is nie. Ek sal vir Hom iemand maak wat hom kan bystaan en hom kan help…’”

Dit is Lewende Woord se begeerte om te sien dat God se oorspronklike plan met huwelike herstel sal word. Die Here het die huwelik ingestel en ons huwelike van die begin af geseën. Om te seën beteken om ‘te bemagtig om vooruit te gaan’; dus wil Hy nie net hê dit moet goed gaan in ons elkeen se huwelik nie, Hy bemagtig ook ons huwelik om vooruit te gaan. Ons nooi jou uit om saam Bybelse beginsels uit die Woord te ontdek sodat julle as paartjie jul huwelik ten volle kan geniet!

Ons behandel die volgende onderwerpe:
Man en Vrou het Hy hulle geskape
Seën
Ouerskap
Emosionele genesing
Harmonie ten spyte van verskille
Kommunikasie
Die Goddelike liefdesdriehoek
Seksuele intimiteit

Die kursus word slegs in Afrikaans aangebied.
Slegs getroude paartjies word toegelaat.

Datums:  11 April – 6 Junie 2019
Tye: 
Donderdae, 19:00 – 22:00
Lokaal: 
Koffie Winkel, Hoofgebou


Registrasies Sluit: 
Dinsdag 11 April OF wanneer kursus vol bespreek is.

Kostes: R500 per paartjie. Huwelikse Maak Saak birg R350 u betaal dus slegs R150 per paartjie.  
Betaal reëlings: 
Beperkte plekke beskikbaar, jou betaling bevestig jou bespreking.

Navrae: hms@lewendewoord.co.za

TERUG Registreer

Tweet
Share
+1