This website is not supported by your current version of your browser.

Please Upgrade to a different browser
or
Install Google Chrome Frame to experience this site.

Huwelike Maak Saak

Derde Kwartaal 2021 - HOOFGEMEENTE

SLEGS VIR GETROUDE PAARTJIES.
Die kursus word in-kontak aangebied in die vorm van ‘n naweek seminaar.

BEPERKTE PLEK BESKIKBAAR!

DATUM:
Vrydag 3 & Saterdag 4 September 2021

TYD:
Vrydag aand: 18h30 – 21h00
Saterdag oggend: 08h00 – 14h00

KOSTE:
Daar is slegs ‘n R50 administrasie fooi betaalbaar.
Huwelike Maak Saak het ‘n borgskap vir die seminaar.

BEPERKTE PLEK BESKIKBAAR!

Registrasies Sluit:
Woensdag 1 September  OF wanneer kursus vol bespreek is.

Genensis 2:8 “Die Here God het verder gesê: ‘Dit is nie reg dat die mens alleen is nie. Ek sal vir Hom iemand maak wat hom kan bystaan en hom kan help…’”

Dit is Lewende Woord se begeerte om te sien dat God se oorspronklike plan met huwelike herstel sal word. Die Here het die huwelik ingestel en ons huwelike van die begin af geseën. Om te seën beteken om ‘te bemagtig om vooruit te gaan’; dus wil Hy nie net hê dit moet goed gaan in ons elkeen se huwelik nie, Hy bemagtig ook ons huwelik om vooruit te gaan. Ons nooi jou uit om saam Bybelse beginsels uit die Woord te ontdek sodat julle as paartjie jul huwelik ten volle kan geniet!

Ons behandel die volgende onderwerpe:
Man en Vrou het Hy hulle geskape
Seën
Ouerskap
Emosionele genesing
Harmonie ten spyte van verskille
Kommunikasie
Die Goddelike liefdesdriehoek
Seksuele intimiteit

SLEGS VIR GETROUDE PAARTJIES.

DATUM:
Vrydag 3 & Saterdag 4 September 2021

TYD:
Vrydag aand: 18h30 – 21h00
Saterdag oggend: 08h00 – 14h00

KOSTE:
Daar is slegs ‘n R50 administrasie fooi betaalbaar.
Huwelike Maak Saak het ‘n borgskap vir die seminaar.

BEPERKTE PLEK BESKIKBAAR!

Registrasies Sluit:
Woensdag 1 September  OF wanneer kursus vol bespreek is.
Geen laat registrasies kan aanvaar word nie.

Navrae: [email protected]

TERUG