This website is not supported by your current version of your browser.

Please Upgrade to a different browser
or
Install Google Chrome Frame to experience this site.

Hersteldinamika

4de Kwartaal 2019 - BRUMMERIA

DATUM – 4de Kwartaal:
Woensdae 2 Oktober – 27 November 2019

Registrasies:
Oop vir 4de Kwartaal 2019

Registrasies Sluit:
Woensdag 9 Oktober 2019

Koste:
R300 p.p. en betaalbaar voor of op Woensdag 9 Oktober 2019.

Kontak [email protected] vir pensionaris afslag.

 

Riglyne vir die Genesing en Herstel van emosionele wonde na ‘n gebroke verhouding of egskeiding.

Onderwerpe:

  1. Hanteer die realiteite
  2. Verwerk jou verliese
  3. Hanteer jou emosies reg
  4. Bring jou lewe inlyn met God se plan
  5. Vergewe jouself gesond
  6. Beplan jou toekoms
  7. Hoe kan ek my kinders ondersteun
  8. Eensaamheid kuier & seks
  9. Praktiese riglyne

Datums: 2 Oktober – 27 November 2019
Tye: 
Woensdae   19:00 – 21:30
Lokaal: 
Lokaal 8,  onder die Opleidings Sentrum 

Registrasies Sluit: Oop vir 4de kwartaal 2019

Kostes:  R300 p.p. 
Betaal reëlings: 
Betaalbaar voor of op Woensdag 9 Oktober 2019

GEEN TERUGBETALING IN GEVAL VAN KANSELLASIE NIE

Navrae: [email protected]

Registreer TERUG