This website is not supported by your current version of your browser.

Please Upgrade to a different browser
or
Install Google Chrome Frame to experience this site.

Hersteldinamika

Tweede Kwartaal 2021 - HOOFGEMEENTE

DATUM:
Dinsade 4 Mei – 6 Julie 2021

TYD:
19h00 – 21h30

Registrasies Sluit:
Dinsdag 11 Mei 2021

Koste:
Ons bied die kursus gratis aan. U is welkom om ‘n donasie te maak.

 

Riglyne vir die Genesing en Herstel van emosionele wonde na ‘n gebroke verhouding of egskeiding.

Onderwerpe:

  1. Hanteer die realiteite
  2. Verwerk jou verliese
  3. Hanteer jou emosies reg
  4. Bring jou lewe inlyn met God se plan
  5. Vergewe jouself gesond
  6. Beplan jou toekoms
  7. Hoe kan ek my kinders ondersteun
  8. Eensaamheid kuier & seks
  9. Praktiese riglyne

Datums: 4 Mei – 6 Julie 2021.
Tye: 
Dinsdaee   19:00 – 21:30
Lokaal: 
Lokaal 8,  onder die Opleidings Sentrum 

Registrasies Sluit: Op Dinsdag 11 Mei in die tweede week van die kursus.

Kostes:  Gratis. 

Navrae: [email protected]

Registreer TERUG