
Finansiële Seminaar
Mei 2021 - HOOF GEMEENTE
TWEE-DAG SEMINAAR AANGEBIED EEN MAAL PER JAAR IN AFRIKAANS & EEN MAAL PER JAAR IN ENGELS
DATUM:
Vrydag 14 Mei & Saterdag 15 Mei 2021.
Koste:
Ons bied die seminaar gratis aan.
U is welkom om ‘n donasie te maak tot die kursus fonds.
Registrasies Sluit:
Vrydag 14 Mei 2021
n Pad na finansiële vryheid en seën.Word deel van ‘n dissipelskapsproses.
Onderwerpe:
1. Twee Stelsels
2. Praktiese Finansiële Beginsels
3. Geld: bindinge
4. Begroting: pyn of skande
5. Tiendes
6. Skuldvryheid
7. Bybelse Beginsels vir ‘n Suksesvolle Besigheid
8. Geskep om te Werk
Datums: 14 Mei & 15 Mei 2021.
Tye: Vrydag 19:00-21:00 & Saterdag 08:00-13:00
Lokaal: Upper Room, Hoofgebou – Eerste Vloer
Registrasies Sluit: Vrydag 14 Mei 2021
Kostes: Ons bied die seminaar gratis aan.
U is welkom om ‘n donasie te maak tot die kursus fonds.
Navrae:
[email protected]