This website is not supported by your current version of your browser.

Please Upgrade to a different browser
or
Install Google Chrome Frame to experience this site.

Dissipel Makers

4de KWARTAAL - BRUMMERIA

DATUM – 4de Kwartaal:
Woensdae 2 Oktober – 30 Oktober 2019

Kostes: R200 p.p.

Registrasies Sluit:
Woensdag 9 Oktober 2019.

 

 

Mattheus 28: 19-20 “Gaan dan na al die nasies toe en maak die mense my dissipels: doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees, en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het. En onthou: Ek is by julle al die dae tot die voleinding van die wêreld.”

ONDERWERPE:
Uit ‘n Ander Wêreld
Mense is God se metode
Passievolle toewyding
Spanwerk is God se Plan
Effektiewe Getuies
Hantering van moeilike situasies
Vermenigvuldiging
Funanani
Sending

 

Datums: Woensdae 2 Oktober – 30 Oktober 2019
Tye:
19h00 – 21h30
Lokaal: 
kapel saal
Registrasies Sluit:
 Woensdag 9 Oktober 2019
Kostes: 
R200 p.persoon
Betaal reëlings: 
Laaste betaaldag voor/op Woensdag 9 Oktober 2019

GEEN TERUGBETALING IN GEVAL VAN KANSELLASIE NIE

Navrae: [email protected]

Registreer TERUG