
Dissipel Makers
GESLUIT
DATUM – 1ste Kwartaal:
Woensdae 1 April – 27 Mei
Kostes: R300 p.p.
Registrasies Sluit:
Woensdag 8 April.
Mattheus 28: 19-20 “Gaan dan na al die nasies toe en maak die mense my dissipels: doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees, en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het. En onthou: Ek is by julle al die dae tot die voleinding van die wêreld.”
ONDERWERPE:
Uit ‘n Ander Wêreld
Mense is God se metode
Passievolle toewyding
Spanwerk is God se Plan
Effektiewe Getuies
Hantering van moeilike situasies
Vermenigvuldiging
Funanani
Sending
Datums: Woensdae 1 April – 27 Mei 2020
Tye: 19h00 – 21h30
Lokaal: [sal aangekondig word]
Registrasies Sluit: Woensdag 8 April 2020 (tweede week van kursus)
Kostes: R300 p.persoon
Betaal reëlings: Laaste betaaldag voor/op Woensdag 8 April 2020
GEEN TERUGBETALING IN GEVAL VAN KANSELLASIE NIE
Navrae: [email protected]