This website is not supported by your current version of your browser.

Please Upgrade to a different browser
or
Install Google Chrome Frame to experience this site.

Bybelse Fondasie

3de Kwartaal - Brummeria

Datum 3de Kwataal:
Maandae 15 Julie – 16 September 2019

Registrasies:
Oop vir 3de kwartaal 2019

Kostes: R300 p.persoon & R500 p/getroude paartjie.

Registrasies Sluit:
Maandag 22 Julie 2019 @ 13h00

 

Die doel van hierdie kursus is om die gelowige met ‘n basiese Bybelse fondasie toe te rus. Hierdie kursus is onderworpe aan die voltooiing van die Nuwe Lewe kursus en Vrymakende Waarhede.

ONDERWERPE SLUIT IN:
God openbaar Homself
Die skepping en God se heerskappy
Wat is die mens?
Jesus Christus van Nasaret
Redding & Versoening
Die dood is oorwin
Die Woord van God
Gebed
Die Kerk

 

Datums: Maandag 15 Julie – 16 September 2019
Tye:
19h00 – 21h30
Lokaal: 
Opleidings Konferensie Lokaal, Opleidings Gebou.

Registrasies Sluit: Maandag 22 Julie @ 13h00

Kostes: R300 p.p en R500 p/getroude paartjie. 

Betaal reëlings: Laaste betaal datum is Maandag 22 Julie 2019

GEEN TERUGBETALING IN GEVAL VAN KANSELLASIE NIE

Navrae: bf@lewendewoord.co.za

Registreer TERUG