This website is not supported by your current version of your browser.

Please Upgrade to a different browser
or
Install Google Chrome Frame to experience this site.

Woord (Bybelse) Fondasie

HOOF GEMEENTE

DATUM:
Dinsdae 10 Augustus – 28 September 2021

TYD:
19h00 – 21h30

KOSTE:
R250 per persoon

Registrasies Sluit:
Disdag 17 Augustus in die tweede week van die kursus.
GEEN REGISTRASIES SAL NA HIERDIE DATUM INGENEEM WORD NIE

Rol af vir meer inligting.

 

Die doel van hierdie kursus is om die gelowige met ‘n basiese Bybelse fondasie toe te rus. Hierdie kursus is onderworpe aan die voltooiing van die Nuwe Lewe kursus en Vrymakende Waarhede.

ONDERWERPE SLUIT IN:
God openbaar Homself
Die skepping en God se heerskappy
Wat is die mens?
Jesus Christus van Nasaret
Redding & Versoening
Die dood is oorwin
Die Woord van God
Gebed
Die Kerk

 

DATUM:
Dinsdae 10 Augustus – 28 September 2021

TYD:
19h00 – 21h30

KOSTE:
R250 per persoon

Registrasies Sluit:
Disdag 17 Augustus in die tweede week van die kursus.
GEEN REGISTRASIES SAL NA HIERDIE DATUM INGENEEM WORD NIE

Navrae: [email protected]

TERUG