This website is not supported by your current version of your browser.

Please Upgrade to a different browser
or
Install Google Chrome Frame to experience this site.

Dag 21: God versadig jou siel

TERUG

Hy het die dors geles van dié wat versmag het, Hy het die goeie in oorvloed gegee aan dié wat honger gely het.

God alleen kan die diep verlange van jou hart bevredig. Die verlange van jou hart is vir Hom belangrik. Hy wil jou ontmoet op die kruin van jou behoefte. Die Here het goeie dinge vir jou in stoor om die honger en verlange van jou siel te bevredig.

Gebed: Here, ek bid dat U die leë en onvrugbare areas van my lewe sal kom vul met die goeie dinge wat U vir my voorberei het.