This website is not supported by your current version of your browser.

Please Upgrade to a different browser
or
Install Google Chrome Frame to experience this site.

Dag 20: Deernis

TERUG

Jesus het hom jammer gekry, sy hand uitgesteek en hom aangeraak. Hy sê toe vir hom: “Ek wil. Word gesond!”

Hoe ons minderbevoorregtes behandel is ‘n voorbeeld van Jesus in ons. Omdat hulle nie kan teruggee nie, het ons ‘n geleentheid om hulle op die kruin van hulle behoefte te ontmoet. Ons moet elke geleentheid aangryp om soos Jesus medelye te betoon met diegene wat minder bevoorreg is en so baie nodig het.

Gebed: Vader help my vandag om te besef dat die toets van my Christelike liefde is of ek diegene help wat nie iets in ruil daarvoor vir my kan teruggee nie.