This website is not supported by your current version of your browser.

Please Upgrade to a different browser
or
Install Google Chrome Frame to experience this site.

Tuis

 

 

DIENSTYE

Afrikaans: 09:00-10:25

 

ONS DIENSTE

Ons aanidding is n kombinasie van bekende Afrikaanse en nuwe liedjies, en ons Woordbediening is prakties en relevant.

Ons bied geleentheid vir persoonlike gebedsbediening (vir genesing en enige ander behoeftes) sowel as profetiese bediening en algemene berading

 

N FAMILIE WAAR ELKEEN BEHOORT!

Ons is n familie waar elkeen (oud, jonk, enkellopend, getroud of geskei) sal tuis voel

 

ONS MANDAAT

Lewende Woord se mandaat is: Kan n nasie na die Here terugkeer? Jou antwoord bepaal jou betrokkenheid.
Ons se ‘JA’! Wat is jou antwoord?

 

ONS VISIE

Die vestigging van liefdevolle, Woordgefundeerde Koninkryksgemeenskap
By LW Hazeldean fokus ons spesifiek op Liefde, die Woord, en Familie.