This website is not supported by your current version of your browser.

Please Upgrade to a different browser
or
Install Google Chrome Frame to experience this site.

Plantasie Tienerbediening

KONTAK BESONDERHEDE
E-pos: [email protected]
Kantoor:  013 932 3455

RAAK BETROKKE

TIENERBEDIENING 

MEER
“Die liefde is geduldig, die liefde is vriendelik; dit is nie afgunstig nie, is nie grootpraterig nie, is nie verwaand nie. Dit handel nie onwelvoeglik nie, soek nie sy eie belang nie, is nie liggeraak nie, hou nie boek van die kwaad nie. Dit verbly hom nie oor onreg nie, maar verheug hom oor die waarheid. Dit bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles.” (1 Korinthiërs 13:4-7)

In ‘n wereld waar dit so maklik is om alleen en eensaam te voel, wil ons graag ‘n atmosfeer skep waar tieners welkom en geliefd sal voel. Hier by Plantasie Bronkhorstspruit streef on daarna om ‘n geballanseerde en volhoubare familie verhouding te kweek tussen leiers en tieners.

Ons het jaarlikse kampe en uitreike waar jongmense by betrokke kan raak. Kontak ons gerus vir meer inligting.

SONDAE DIENSTE

17h00 – Afrikaanse dienste Sondae in die Kapel
Geen dienste word gehou oor langnaweke of skool vakansie tye nie.

Join ons plantasie Facebook Groep by: https://www.facebook.com/plantasiebronks/

KONTAK BESONDERHEDE
E-pos: [email protected]
Kantoor:  013 932 3455