Tienerbediening
KONTAK BESONDERHEDE:
E-pos: [email protected]
Kantoor:Â Â Johann / Vonja (012) 845 8300

TIENERBEDIENINGÂ
MEER
“Ek het geplant, Apollos het natgegooi, maar dit is God wat laat groei. Dit gaan dus nie om die een wat plant of die een wat natgooi nie, maar om God wat laat groei.” (1 Korinthiërs 3:6-7)
Ons missie is om Plantasies reg oor Suid-Afrika te plant by elke Lewende Woord gemeente. Daar is reeds 9 Plantasie kampusse in-en-om die Stad van Pretoria sowel as Bronkhorstspruit, Bloemfontein en Lydenburg. Ons het jaarlikse kampe en uitreike waar jongmense by betrokke kan raak.
SONDAE DIENSTE
09:00 – Afrikaanse dienste Sondae in die Plantasie Saal, Opleidingsentrum
11:15 – Engelse dienste Sondae in die Plantasie Saal, Opleidingsentrum
KONTAK BESONDERHEDE:
E-pos: [email protected]
Kantoor:Â Â Johann / Vonja (012) 845 8300