
Lewende Woord se Opname-afdeling is verantwoordelik vir:
- Oudio- en video-opnames van die dienste by Lewende Woord
- Redigering
Die opnames is as volg beskikbaar:
- CD’s: R10-00
- DVD’s: R20-00
- mp3’s: R30 (+-15 boodskappe)
- Tye: Maandae – Donderdae: 08:00 – 15:00
- Sondae: ‘n halfuur voor en na die dienste
- Youtube, Facebook, and Web