This website is not supported by your current version of your browser.

Please Upgrade to a different browser
or
Install Google Chrome Frame to experience this site.

Inseënings

Vir enige navrae kontak gerus vir Mimmie Roos

Tel: (012) 845 8333

E-pos: inseenings@lewendewoord.co.za

Inskrywingsvorm

TERUG

U kind is vir die Here, vir u as ouer en vir Lewende Woord uiters kosbaar. Dit is daarom ons voorreg om hulle in te seën. Dit beteken dat ons as gemeente, u en u familie tydens die erediens oor die kinders bid en hulle plegtig aan die Here toewy. Verder ontvang u as ouerpaar ook ‘n profetiese woord oor u kind op CD, wat deur Lewende Woord se profetiese span gedoen word. Jesus sê in Markus 10:14-16: “Laat die kindertjies na My toe kom en verhinder hulle nie, want aan sulkes behoort die koninkryk van God. Voorwaar Ek sê vir julle, elkeen wat die koninkryk van God nie soos ‘n kindjie ontvang nie, sal daar nooit ingaan nie.” En Hy het sy arms om hulle geslaan, sy hande op hulle gelê en hulle geseën.

Inseëningsvorms is by die Inligtingstoonbank by Lewende Woord Brummeria beskikbaar.

Let wel:

  • Inskrywings sluit op die Maandag direk na die Inseëningskursus vir ouers.
  • Die kursus is verpligtend vir alle ouers.
  • Foto’s moet teen die Woensdag NA die kursus ingestuur wees.

Inseëningskursus

(Afr) direk na 09:00-diens in Kapel & (Eng) direk na 11:15-diens in die Konferensie-lokaal.

Verpligtend vir alle ouers

Inseëningsdatums: 2018

Inseënings vind plaas tydens die Afrikaans 09:00 / Engels 11:15 dienste.

Sondag Oggend

·         14 Januarie 2018
·         11 Februarie 2018
·         11 Maart 2018
·         15 April 2018
·         6 Mei 2018
·         10 Junie 2018
·         15 Julie 2018
·         5 Augustus 2018
·         16 September 2018
·         14 Oktober 2018
·         11 November 2018
·         28 Januarie 2018
·         25 Februarie 2018
·         25 Maart 2018
·         29 April 2018
·         27 Mei 2018
·         24 Junie 2018
·         29 Julie 2018
·         26 Augustus 2018
·         30 September 2018
·         28 Oktober 2018
·         25 November 2018

 

Vir enige navrae kontak gerus vir Mimmie Roos

Tel: (012) 845 8333

E-pos: inseenings@lewendewoord.co.za