AKTIWITEITSKALENDER
2021
Kinder Toewydings
Jesus sê in Markus 10:14-16: “Laat die kindertjies na My toe kom en verhinder hulle nie, want aan sulkes behoort die koninkryk van God. Voorwaar Ek sê vir julle, elkeen wat die koninkryk van God nie soos ‘n kindjie ontvang nie, sal daar nooit ingaan nie.” En Hy het sy arms om hulle geslaan, sy hande op hulle gelê en hulle geseën.
LEES MEER1 - 21 Jan 2020
21 Dae Vas & Gebed 2020
Begin jou nuwe jaar met 'n fokus op die geestelike dissipline van vas. Hierdie plan bevat verskeie gedeeltes oor vas en ander wat refleksie en nabyheid aan God aanmoedig. Vir 21 dae kry jy 'n daaglikse Bybellesing, 'n kort toewyding, refleksie vrae en 'n gebedsfokus.
LEES MEEROct 2020
Israel Tour
A wonderful Israel Tour with Nevil Norden through Israel make beautiful memories, have an enriched spirit and a large circle of new friends.
LEES MEEROct 2020
Israel Toer
'n Wonderlike toer in Israel Saam met Nevil Norden verryk jou gees met kosbare herinneringe en 'n nuwe vriendekring.

LEES MEERGeen aktiwiteite op die oomblik.
Oct 2020

LEES MEER