Sondae-Biduur
Sondae oggende & aande een uur voor aanvang van die diens in die Upper Room
Oggende (Intersessie voor diens):
Tyd: 08:00 – 09:00
Lokaal: Onthaalsaal
Aande (Intersessie voor diens):
Tyd:Â 17:00 – 18:00
Lokaal: Onthaalsaal
Elke Sondag oggend en aand word daar ‘n Intersessie uur gehou voor die dienste.