Nuwe Lidmate
2020
Welkom!
Geen voorafbesprekings is nodig nie, maar die volgende stappe moet asb. gevolg word:
- STAP 1: Vul ‘n vorm by Ontvangs in.
- STAP 2: Voorstelling moet bygewoon word op die Sondag van die voorstelling tydens die 09:00-diens.
- STAP 3: Jy sal ‘n uitnodiging ontvang na die welkom-ete op die Sondag van die voorstelling direk ná die 09:00-diens
Datums van voorstellings:
16 Februarie 2020
19 April 2020
19 Julie 2020
18 Oktober 2020
Vir meer inligitng, skakel: 012 845 8300