This website is not supported by your current version of your browser.

Please Upgrade to a different browser
or
Install Google Chrome Frame to experience this site.

Kinder Toewydings

2020

Vir enige navrae kontak: Mimmie Roos

Tel: (012) 845 8333

Epos: [email protected]

U kind is vir die Here, vir u as ouer en vir Lewende Woord uiters kosbaar. Dit is daarom ons voorreg om hulle toe te wy. Dit beteken dat ons as gemeente, u en u familie tydens die erediens oor die kinders bid en hulle plegtig aan die Here toewy. Verder ontvang u as ouerpaar ook ‘n profetiese woord oor u kind, wat deur Lewende Woord se profetiese span gedoen word.

Jesus sê in Markus 10:14-16: “Laat die kindertjies na My toe kom en verhinder hulle nie, want aan sulkes behoort die koninkryk van God. Voorwaar Ek sê vir julle, elkeen wat die koninkryk van God nie soos ‘n kindjie ontvang nie, sal daar nooit ingaan nie.” En Hy het sy arms om hulle geslaan, sy hande op hulle gelê en hulle geseën.

 

Let wel:

  • Registrasies sluit op die Donderdag voor die inligtingsessie vir ouers.
  • Die inligtingsessue is verpligtend vir alle ouers.
  • Foto’s moet teen die Woensdag NA die inligtingsessie ingestuur word.

Toewysing Inligting-sessie

(Afr) direk na 09:00-diens in Kapel & (Eng) direk na 11:15-diens in die Konferensie-lokaal. 

Verpligtend vir alle ouers

Kinder Toewyding datums vir 2020

 Kinder Toewyding datums:

Kinder Toewydings vind plaas tydens die Afrikaanse 09:00 / Engels 11:15 dienste.

Sondae Oggende

 Inligting-sessie

(Afr) direk na 09:00-diens in Kapel & (Eng) direk na 11:15-diens in die Konferensie-lokaal. 

Verpligtend vir alle ouers

  • 26 Januarie 2020
  • 23 Februarie 202
  • 29 Maart 2020
  • 26 April 2020
  • 31 Mei 2020
  • 28 Junie 2020
  • 26 Julie 2020
  • 30 Augustus 2020
  • 27 September 2020
  • 25 Oktober 2020
  • 29 November 2020
  • 12 Januarie 2020
  • 9 Februarie 2020
  • 8 Maart 2020
  • 5 April 2020
  • 17 Mei 2020
  • 14 Junie 2020
  • 12 Julie 2020
  • 16 Augustus 2020
  • 13 September 2020
  • 11 Oktober 2020
  • 8 November 2020

Inskrywings Vorm TERUG