


Gee tyd-
Target Life: oorbruggingsjaar wat jou kan ontwikkel om gereed te wees vir die lewe, om vinniger by jou roeping uit te kom en om van die begin af reg te te kies
Groei en maak seker
Baie eerstejaars op universiteite verander van rigting of skop op binne die eerste jaar omdat hulle onseker gaan swot het. Dus betaal hulle in alle geval vir ’n ekstra ondervindingsjaar. Vra jouself af: Kan ek bekostig om nie Target Life te doen nie?
Die Target life kan jou gebalanseerd ontwikkel na liggaam, siel en gees en help
om die verlede, hede en toekoms in perspektief te sien. Dis 'n uitdagende jaar vol
avonture en is 'n fantastiese be-
Familie + Spanbou + Dissipleskap + 'Life skills' + avontuur = 'guaranteed awesomeness’!
Ontwikkelings areas
Nuus & 'Events'
Kwartaal 3
Survivor was die beste ooit! Ons maak nou reg vir die Journey en sien baie uit daarna. Hierdie bly maar ‘n fenominale proses en die studente groei baie.
Na die World view seminaar is ‘n 7 ure DVD reeks beskikbaar teen R150 (3 DVD’s) . Bestel by: targetlife@lewendewoord.co.za
Inskrywing vir 2011 is oop en jy kan ons gerus kontak vir meer inligting. Daar is nog plek by al die kampusse.