Logo
Profetiese Skool



ps_web_poster.jpg


Profetiese Skool 1 Kor. 14:31: Want julle kan almal een vir een profeteer, sodat
almal kan leer en almal bemoedig word.

Datums vir 2010:

Elke Donderdagaand vir 9 weke (in Engels aangebied)
1e Kwartaal: 21 Jan. – 18 Mrt. (registrasie gesluit)
2e Kwartaal: 15 Apr. – 3 Jun. (registrasie gesluit)
3e Kwartaal: 22 Jul. – 16 Sep. (registrasie gesluit)
4e kwartaal: 7 Okt. – 2 Des.
Tyd: 19:00 – 22:00 (registrasie begin 18:30)
Koste: R200 p.p. & R300 p/getroude paar
Lokaal (Fase 1): Lewende Woord Brummeria Kinderkerklokaal (Opleidingsentrum)
Lokaal (Fase 2): Lewende Woord Brummeria Lesinglokaal 1 (Opleidingsentrum)
Bring saam: 'n pen, notaboek en 'n bottel water, indien jy wil.

Die volgende onderwerpe word behandel:


Fase 1
  1. The Voice of God
  2. The Purpose of the Prophetic
  3. The ‘How’ in Prophecy
  4. Seeing in the Spirit
  5. Varieties in Words
  6. Prophetic Responsibility
  7. Dreams, Visions and Biblical Symbols
  8. Prophecy in the Marketplace
  9. Prophetic Intercession
  10. Prophetic Evangelism
  11. Personal Prophetic Ministry

Fase 2
  1. Prophetic Ministry
  2. Judging and Weighing Words
  3. Prophetic Teams
  4. Prophecy for the Nations
  5. Prophetic Protocol
  6. Fulfilment of Prophecy
  7. Prophetic Vision
  8. Prophetic Release
  9. Personal Prophetic Ministry

register.jpg


Jou registrasie sal met ontvangs van betalingsbewys bevestig word.

Betaalwyse:

- Kontant of Tjek: Uitgemaak aan Lewende Woord
- Bankdeposito: Verwysing: PROF met u voorletters & van
- Internetbetaling: Verwysing: PROF met u voorletters & van

Faks / e-pos u bewys van betaling aan Alida:
Faks: 0866373183
E-pos: alida AT lewendewoord.co.za
Tel: (012) 845-8300

Bankbesonderhede:
Lewende Woord
ABSA Silverton
Rek.no: 1026494971
Takkode: 632005

Neem asb. kennis: geen terugbetaling in geval van kansellasies.



Rina & Nevil Norden, Senior Herderspaar