Logo
Vrymakende Waarhede Kursus


Vrymakende Waarhede “Die dinamiek van vrymakende, Heilige Gees-geïnspireerde Woordwaarhede is noodsaaklik vir elke Christen wat 'n Goddelike lewe van volheid en oorvloed wil geniet.”

Jes. 61:1: Hy het My gestuur om te verbind die gebrokenes van hart, om vir die gevangenes ‘n vrylating uit te roep en vir die geboeides opening van die gevangenis.
Datums vir 2010:
Elke Maandagaand vir 9 weke.
1e Kwartaal: 18 Jan. – 15 Mrt. (Registrasie gesluit)
2e Kwartaal: 12 Apr. – 7 Jun. (Registrasie gesluit)
3e Kwartaal: 19 Jul. – 20 Sep. (Registrasie gesluit)
4e Kwartaal: 4 Okt. – 29 Nov.
Tyd: 19:00 – 22:00 (Registrasie begin 18:30)
Koste: R200 p.p. & R300 p/getroude paartjie
Plek: Lewende Woord Brummeria Onthaalsaal (Hoofgebou)
Bring saam: 'n pen, notaboek en 'n bottel water, indien jy wil.

Die volgende onderwerpe word hanteer:
  1. Skeppingsdoel
  2. Vaderhart van God
  3. Verwerping
  4. Triomf van Golgota
  5. Geregtigheidstand
  6. Vryspraak en Bitterheid
  7. Ongeloof en Geloof
  8. Goddelike Genesing
  9. Vrees
  10. Sondebewustheid & Depressie
  11. Vloeke & Okkulte
  12. Frustrasie en Selfpoging
  13. Beklee jou Man/Vrou
  14. Hebsug en Eersug
  15. Begrotingsbeginsels
  16. Perversiteit en Gewoontesondes
  17. Wandel in Vryheid
Teorie en praktyk word hanteer.
register.jpg

Jou registrasie sal met ontvangs van betalingsbewys bevestig word.

Betaalwyse:

- Kontant of Tjek: Uitgemaak aan Lewende Woord
- Bankdeposito: Verwysing: VRY met u voorletters & van
- Internetbetaling: Verwysing: VRY met u voorletters & van

Faks / e-pos u bewys van betaling aan Alida:
Faks: 0866373183
E-pos: alida AT lewendewoord.co.za
Tel: (012) 845-8300

Bankbesonderhede:
Lewende Woord
ABSA Silverton
Rek.no: 1026494971
Takkode: 632005

Neem asb. kennis: geen terugbetaling in geval van kansellasies.

Rina & Nevil Norden, Senior Herderspaar