Selgroepe

Selgroepe

 

Kom van huis tot huis saam...

Selgroepe van ons gemeente!

Ons selgroepe (omgeegroepe) kom weekliks in verskeie areas van die stad bymekaar. Indien jy nog nie by 'n selgroep ingeskakel het nie, wil ons jou aanmoedig om dit so gou moontlik te doen. 'n Selgroep is 'n wonderlike byeenkoms waarbinne jy jouself kan wees, ander kan leer ken, en saam met medegelowiges geestelik kan groei.

DownloadLaai af - Nuutste Selgroepinligting  in Microsoft Word Formaat (die selgroepinligting bevat besonderhede oor areas, selleiers, kontakbesonderhede en nog meer - Korrek soos op 15 Dec 2009)