Nuwe Lede

Nuwe Lidmate


Baie welkom by ons...

Is jy 'n nuwe lidmaat of oorweeg jy om 'n lidmaat van ons gemeente te word? Indien jou antwoord ja is, wil ons jou hartlik as deel van ons familie verwelkom. Soos wat jy aktief binne ons gemeentekonteks diensbaar is en jouself daagliks aan God en Sy plan met jou lewe onderwerp, sal jy sonder twyfel na nuwe hoogtes styg. Jy is vir ons waardevol en ons vertrou dat jy saam met ons sal deel in die realiteit van die liefde van die Koning van alle konings, jou Verlosser en Vriend, Jesus Christus. Baie welkom...

 

Vul asb. die Vorm in en E-posEmail Signdit aan Lindie