Doop

Doop

 

"En doop hulle..."

Wil jy gedoop word?

Om as gelowige gedoop te word is 'n wonderlike stap van gehoorsaamheid. Dit is seker een van die belangrikste besluite wat jy kan neem, aangesien die doop 'n spesiale Goddelike instelling is wat jou lewe totaal en al kan verander. Vir meer inligting oor die doop, kontak ons gerus by tel (012) 335-0301 of e-posEposons met jou versoek.
 

"Gaan dan na al die nasies toe en maak die mense my dissipels: doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees, en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het. En onthou: Ek is by julle al die dae tot die voleinding van die wêreld." Mat 28:19-20 ANV