Begrafnisse
Ons innige simpatie...
Begrafnisreëlings
Ons opregte medelye indien u 'n geliefde aan die dood afgestaan het. Neem asb. kennis dat u verantwoordelik is om self alle reëlings vir die begrafnis met die begrafnisondernemers te tref. Die begrafnisondernemers moet versoek word om met die gemeentekantoor by tel. (012) 335-0301 in verbinding te tree sodat finale reëlings rondom die kapel, 'n leraar en verversings getref kan word.Mag u die Here se nabyheid in hierdie tyd ervaar...




