VISIE

“Die vestiging van ʼn liefdevolle, Woordgefundeerde Koninkryksgemeenskap.”


Diens Tye Kerk

Sondagoggende om 9:00

Sondagaande om 18:00

Kinderkerk Tye

Sondagoggende om9:00

Plantasie

Sondag Oggend 9:00

Dinsdae 19:00

Aanduidings

h/v Lyttleton en Adam Tas Straat,

Clubview, Centurion, 0184

-25.841342,

28.167958

Senior Herderspaar

Wouter & Dot van der Merwe

WAT OM TE VERWAG WANNEER JY ONS DIENSTE BYWOON

Lewende Woord se dienste word gekenmerk deur, ‘n vriendelike en ontspanne atmosfeer met teer aanbidding wat jou nader aan God se hart bring.
Met elke diens bied ons praktiese onderrig uit die woord van God wat jou sal toerus om ‘n dader van die Woord te wees.
Na elke diens is u welkom om vorentoe te kom vir algemene berading en vir gebed.


KONFERENSIES

PREKE

VOETSPORE

Nuwe Lewe

Vrymakende Waarhede

Bybelse Fondasie

Dissipelmakers

AKTIWITEITE

AFDELINGS