Gemeente 

    Facebook Twitter Google Maps
    Home Archive for category "Registrasie"

    Geesfees 2013

     

    DATUM

    3,4 en 5 Mei 2013

     

    TYD & PROGRAM

    Vrydag vanaf 16:30 – Juanita du Plessis

    Saterdag vanaf 09:00 tot laat – Nicolis, Bobby, Vertikaal, Merwis, Ernie, Riana Mouton en Plantasie

    Sondag 09:00 – Onbeskaamd en Riana Mouton

     

    EKSTRAS

    Eet- en allerlei stalletjies, Kragman en Vrou, Mnr en Mej Persoonlikheid,  Touch Rugby, Kindertuin en vele meer.

     

    KOSTES

    Voorskool: Gratis

    8jr – 12jr: R50

    13jr en ouer: R100

    Geen registrasie. Betaal met aankoms.

     

    ADRES

    Hoerskool Erasmus, Cathie str, Bronkhorstspruit

     

     

    Vrymakende Waarhede

     

    Registrations closed!

    “Die dinamiek van vrymakende, Heilige Gees-geïnspireerde Woordwaarhede is noodsaaklik vir elke Christen wat ‘n Goddelike lewe van volheid en oorvloed wil geniet.”

    Jes. 61:1: “Hy het My gestuur om te verbind die gebrokenes van hart, om vir die gevangenes ‘n vrylating uit te roep en vir die geboeides opening van die gevangenis.”

     

    Die volgende onderwerpe word hanteer

      1. Triomf van Golgota
      2. Skeppingsdoel van die Mens
      3. Die Vaderhart van God
      4. Geregtigheidstand en Vryspraak
      5. Verwerping
      6. Vrees
      7. Aanklag
      8. Vergifnis
      9. Selfbeeld
      10. Mag van Woorde
      11. Genesing
      12. Seksualiteit I
      13. Seksualitiet II
      14. Verslawing
      15. Finansies
      16. Geloof
      17. Wandel in Vryheid

      Teorie en praktyk word hanteer

      DAG & LOKAAL

       

      Profetiese Skool

       

      Registrations closed!

      1 Kor. 14:31: “Want julle kan almal een vir een profeteer, sodat almal kan leer en almal bemoedig word.”

      Die volgende onderwerpe word hanteer

      Vlak 1

      1. Stem van die Here
      2. Doel van Profesie
      3. Die ‘Hoe’ in Profesie
      4. Sien in die Gees
      5. Variasies van Woord
      6. Profetiese Verantwoordelikheid
      7. Drome, Visioene en Bybelse Simbole
      8. Profesie in die Markplein
      9. Profetiese Intersessie
      10. Profetiese Evangelisasie
      11. Persoonlike Profetiese Bediening

      Vlak 2

      (Neem kennis: 1 moet eers voltooi word)

      1. Profetiese Bediening
      2. Oordeel en Weeg Woorde
      3. Profetiese Spanne
      4. Profesie vir die Nasies
      5. Profetiese Protokol
      6. Vervulling van Profesie
      7. Profetiese Visie
      8. Profetiese Vrylating
      9. Persoonlike Profetiese Bediening

      Teorie en praktyk word hanteer

      DAG & LOKAAL

       

      Finansiële Seminaar

       

      Registrations closed!

      ‘n Pad na Finansiële Vryheid en Seën.

      Word deel van ‘n dissipelskapsproses.

       

      Die volgende onderwerpe word hanteer

      1. Twee Stelsels
      2. Praktiese Finansiële Beginsels
      3. Geld—bindinge
      4. Begroting — Pyn of skande
      5. Tiendes
      6. Skuldvryheid
      7. Bybelse Beginsels vir ‘n Suksesvolle Besigheid
      8. Geskep om te Werk

      * Bogenoemde onderwerpe mag moontlik verander

       

      Dag & Lokaal